| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Trek op die Skerms deur Lydia Lindeque Biografie
Lydia Lindeque (Vrou van Uys Krige) is een van dié pioniersvroue van die teater in Suid-Afrika en haar biografie lewer ‘n lewendige en humoristiese prentjie van besoekende teatergeselskappe in die ou dae en persoonlikhede soos die toneelbaas Paul de Groot en ander bekendes. Geskiedkundige waardevolle wit en swart foto’s.
Van Schaik, 1941, 163p.
Toestand: hardeband, stofomslag skutblaaie ouderdomslytasie en merke. Verder goeie toestand. Naam van vorige eienaar op skutblad.
Verpakking en Posgeld R52 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R52 per 1 kg boeke en slegs R10 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.
BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN EEN BOEK TE BESTEL!!!