Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die ineengeweefde en ontroerende verhaal van die bruin en wit gemeenskap op Wellington. Eerstens is daar Miss Girlie die bruin onderwyseres van Skotse afkoms dan Lambert van der Merwe naasoudste seun van die plaas Weltevrede en laastens Lettie vrou van Boeta Lambert se ouer broer en erfgenaam van die plaas.
TITLE: Trek
AUTHOR: Winnie Rust
SKU: 9780798159333
PUBLISHER: Tafelberg Publishers Ltd
DATE PUBLISHED: 01/03/2013
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 224
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 213 mm x 15 mm
WEIGHT: 280 gr