Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Met drie tekeninge deur JH Pierneef. Nasionale Pers Beperk, 18e druk 1965. Hardeband met stofomslag. 77 bladsye. Goeie toestand. Onderste rante verweer weens rakgebruik. Skimmelmerkies voor- en agter-in. Voor-in is stempels, kodes en ander biblioteekmerke. Binne-in is die boek goed. Minder as 1kg.