Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Met drie tekeninge deur JH Pierneef. Nasionale Pers Beperk, 21ste druk 1975. Hardeband. 76 bladsye. Die omslag het merke en die rante is geskuur. Die bladsye het begin verdonker, veral teen die rante. Voor-in is stempels, kodes en penmerke. Binne-in is die boek goed. Minder as 1kg.