Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Trekkerswee - Verse van Totius
Gedruk en uitgegee deur A.H Koomans, Beperk
Tiende druk, No 8398
96 bladsye
Sagteband, geen omslag
Die boek toon BAIE verwering, daar is op amper elke bladsy aangekeninge, baie van die bladsye het klein skeurtjies en is gevou/verweer weens die ouderdom van die boek
SKETSE DEUR J.H. PIERNEEF
Sien asseblief die fotos vir ‘n beter beskrywing.
Aflewering deur Postnet sal R25 wees. Indien u meer as een item koop, kontak my asseblief vir ‘n gekombineerde versendings koste.
Slegs binne die grense van Suid Afrika.
Versekering ekstra.