Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
VINGERBAKATEL, Drikus "Brixton" Barnard en Esme Evakwaad se derde en laaste album onder die naam TRIKE, het in 2006 verskyn op Paul Riekert se ONE-F label. Die song Simon, van hierdie album, is op Bush Radio in Kaapstad gespeel, wat tot ernstige klagtes gelei het en selfs ʼn versoek dat Danie Marais en Clive Smith, die Unhappy Hour Show se DJs vir die aand, afgedank moet word. Liefhebbers van VOLLE MILITERE EERBETOON en KENNIS VAN DIE OGGEND sal nie teleurgesteld wees nie!
EAN: 6009656491358
CAT#: ONEF 1012
ONE F Music, 2006
Excellent condition
C01