| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
| Beskrywing | "Triomf is 'n boek vir die groot lag en die groot huil. Een wat jou pak, jou laat gru, jou betower. 'n Storie wat jou laat met die verwondering: dat soveel grasie kan kom uit so n geneuk." [Binnekant van boek] |
| Jaar | 2004 (Sesde Druk) |
| Uitgewer | Queillerie |
| Bladsye | 451 |
| Toestand | Sagteband effens verweer, naam van vorige eienaar op voorblad, goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.