Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
About Triomf By Marlene van Niekerk
Sy en pop het mos altwee hulle favourite advertensies. Soos die een van die drie beedens. Groot dubblebeddens waarop n vrou alleen slaap en rustig wakker word op drie oggende op verskillende plekke. As sy so vanself kan wakker word, doodrustig, en as sy so alleen kan slaap op n strand met dolfyne wat spring daar voor in die brandertjies, op so n lekker groot bed met sulke sagte, warm beddegoed en drie versilende nighties, dan sal sy ok lekker voel.