| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
'n Uitstekende eksemplaar van die kragtige Afrikaanse roman deur Annelie Botes.
Die Storie:
n Rou en eerlike vertelling oor die donker wêreld van dobbelverslawing. Dit volg n vrou se intense stryd teen die kasino-monsters en die impak daarvan op haar lewe.