Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Tristia en Ander Verse Voorspele en Vlugte 1950 tot 1857 deur N P van Wyk Louw
Tweede vermeerderde uitgawe van Van Wyk Louw se bundel en is tipies van sy vurnuftige woordspel en diep insig in menswees, die liefde en moeilik peilbaar maar ’n pure plesier om te lees. Talle verduidelikings oor die bundel is al gepubliseer, maar elkeen se interpretasie is verskillend, dus maak jou eie afleidings en geniet!
Human en Rousseau, c19962, Tweede vermeerderde uitgawe en eerste druk 1975, 151p.
Toestand: hardeband, stofomslag effens rakverslete, naam van vorige eienaar uitgewis op skutblad, potloodaantekeninge in boek.
Verpakking en Posgeld R25 (in
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R25 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.