R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 13 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die vervlegting van die naiewe, die groteske en die bonatuurlike, asook die stryd van die menslike gees om bevryding, bind Mis, Mirakel en Drif tot 'n drieluik, 'n musikale eenhied as 't ware, waarin variasies van verskeie temas weerklink. Al die 'verlore persone' ontsnap uit 'n verstikkend gewone lewe en betree deur die toedoen van 'teater' en 'n reeks 'towenaars' die buitengewone, dog gevaarlike wereld van fantasie en vervulling. Terselfdertyd verskil die drie stemmingstukke wesenlik van mekaar omdat elk 'n spesifieke atmosfeer het. In hierdie dramas val die klem nie op realistiese polities-relevante temas nie, maar skep die dramaturg teater wat verwant is aan die leterere vermaak, 'n teatervorm wat, soos die sirkus, die towenaar en die pantomime, 'n gehoor in vervoering kan bring. Reza de Wet, bekroonde dramaturg van Vrystaat-trilogie, regisseur, aktrise en akademikus, lewer met Trits: Mis, Mirakel, Drif, 'n tweede trilogie waarin sy noukeurig dramaties gestruktureerde werke met die Trits, mis, mirakel, drif - Reza De Wet. HAUM-Literer 1993. ISBN 9780798634373