R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Toestand : Goed. Eerste uitgawe, Maskew Miller Longman, 2008, Sagteband - Drama - 216pp. ISBN 9780636085602. Die vervlegting van die naiewe, die groteske en die bonatuurlike, asook die stryd van die menslike gees om bevryding, bind Mis, Mirakel en Drif tot 'n drieluik, 'n musikale eenhied as 't ware, waarin variasies van verskeie temas weerklink. Al die "verlore persone" ontsnap uit 'n verstikkend gewone lewe en betree deur die toedoen van 'teater" en 'n reeks "towenaars" die buitengewone, dog gevaarlike wereld van fantasie en vervulling. Terselfdertyd verskil die drie stemmingstukke wesenlik van mekaar omdat elk 'n spesifieke atmosfeer het. In hierdie dramas val die klem nie op realistiese polities-relevante temas nie, maar skep die dramaturg teater wat verwant is aan die leterere vermaak, 'n teatervorm wat, soos die sirkus, die towenaar en die pantomime, 'n gehoor in vervoering kan bring.
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.