Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
View more books at: https://www.bobshop.co.za/seller/2248344/ElevenOclock
Bun Booyens
ISBN 9781779860125
Format Paperback
Published October 2024
About the book:
In Troep vertel meer as n honderd oud-troepe wat hulle onthou van diensplig: om op skool opgeroep te word, te gaan oorlog maak en twee jaar later weer huis toe te kom. Tussenin lê stories van varkpanne, tiekiebokse, twee-komma-viers, boeliebief, die DB, ryloop, pakkies, bosbussies, naweekpas, ratpacks, stof, Buffels, landmyne en skrapnel en ook herinneringe van vriende, seuns en broers wat nie teruggekom het nie.
Bun Booyens voeg al hierdie stemme saam tot die verhaal van die uit-sonderlike dinge wat duisende gewone seuns beleef het. Hierdie stories sal n snaar by veterane roer, en hul naastes help om te verstaan watter dinge hierdie mense vandag steeds met hulle saamdra dit wat hulle onthou, maar ook dit wat hulle nie kan vergeet nie.
Some liquid damage. PLEASE CHECK IMAGES FOR CONDITION
Conditions
Please read the conditions before bidding.
REGRET NO OVERSEAS SHIPPING.
NON-PAYING WINNING BIDDERS - Please do not bid on an item unless you intend to complete the transaction. NEGATIVE feedback will be posted for non-paying winning bidders.