Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Titel:- Trompie Die Filmster
Skrywer:- Topsy Smith
ISBN:- 0-628-02715-x
Datum Gepubliseer:- 1984
Uitgawe:- Tweede Uitgawe, Eerste Druk
Bladsye:- 80
Harde Band
Groote:- 8vo (Octavo) 153mm x 228mm
Gewig:- 150g
Boek Kondiesie:- Ex Biblioteek boek, maar in baie goeie kondisie. Vorige eienaar het die bib papiere uitgeskeer en die voor en agter kant (binne) bietjie beskadig. Transvaalse Porvinsiale Biblioteek stempel voor in boek.
Stofomslag Kondiesie:- Baie goeie kondisie. Bietjie verweer aan die onderkant van die rug.
Beskrywing:- Trompie weet hy het nie goed gedoen met sy wiskunde toets nie en maak of hy siek is, om nie skool toe te gaan nie. Sy ouers is te uitgeslape vir hom en hy moet met "oerwoudkoors" en al skool toe gaan.
Die Boksombende, Trompie, Dawie, Rooie en Blikkies, hoor dat 'n bekende filmregisseur 'n seun van Kwaggaberg wil gebruik in sy volgende rolprent…