This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Nhicho19674

Similar products

Die Windpomp (DVD)
R59.00
Die Apostels (DVD)
R20.00
Die Walkure DVD
R95.00
A Day To Die (DVD)
R205.00
Trompie - Die Fliek (DVD)
Sold

Trompie - Die Fliek (DVD)

30 were available / new
R94.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
International
Format
DVD
Product code
49321
Bob Shop ID
288726330
Gebaseer op die verhale deur Topsy Smith wat uiteindelik gelei het na die geliefkoosde en beroemde televisie reeks met dieselfde naam.

Die vollengte film stel ons voor aan die elfjarige sproetgesigie Trompie, die kleurvolle leier van die Boksombende. Saam met sy pelle Rooies, Blikkies en klein Dawie pak hulle 'n reeks avonture aan wat hulle gereeld kniediep in die sop laat beland met die inwoners van hulle klein dorpie.

Die steel van die dominee se bobbejaan, onderonsies met sy suster se kerel, asook wanneer hulle amper die skool se operette ruineer nadat Trompie een van sy vriende gewet het dat thy tydens 'n vertoning op die verhoog kan verskyn — Dis maar n titseljie van al die amok en kettekwaad wat hulle aanvang.

Tussenduer all hulle mannewales; bevriend Trompie n brak wat behoort aan 'n ou man wat oppad is om uit die dorp te verhuis. Soos die storie na 'n einde kom, sal Trompie moet aanskou of die brak gaan kies om by Trompie te bly, of om die dorp te verlaat met sy oubaas.

PG