R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Die Boksombende het n probleem. Rooie kan nie n fiets bekostig nie en nou kan hy nie saam met hulle in die dorp rondjaag nie. Trompie die sakeman kom met slim planne vorendag om genoeg geld in te samel sodat hulle vir hom n ysterperd kan koop. Dan begin die nuwe skooljaar en Trompie en sy maats gaan hoërskool toe.
Die vier moet gewoond raak aan nuwe reëls, nuwe onderwysers en ouer boelies wat poetse op hulle bak. Die Boksombende se Grootkaptein begin vir die eerste keer ernstig rugby speel en word boonop as spankaptein gekies. Die hoërskool hou ons held beslis baie besig maar nie uit die kattekwaad nie!
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.