R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Topsy Smith was 'n Afrikaanse skrywer wat ongeveer 200 boeke geskryf het. Hy is veral bekend vir sy jeugverhale, onder andere reekse soos Trompie, Saartjie (onder die skuilnaam Bettie Naudé) en Buksie. Sy boeke het 'n belangrike bydrae tot die Afrikaanse letterkunde gelewer en het jongmense vir baie jare lank lus en lief vir lees gemaak.Die eerste Trompie-verhaal is in 1950 gepubliseer, met opvolgstories wat tot 1956 verskyn het. Die TV-reeks Trompie, wat op sy boeke gebaseer is, is in 1980 uitgesaai met Anton Goosen wat die bekende kenwysie gesing het. Die Saartjie-reeks het die eerste keer in 1953 verskyn en is tot 1958 gepubliseer. Beide die reekse is verskeie kere daarna herpubliseer. Sy laaste boek, Nog net een keer, is in 1991, ses jaar ná sy dood, gepubliseer - Wikipedia[contact-form][contact-field label='Name' type='name'required='1'/][contact-field label='Email' type='email' required='1'/][contact-field label='Inquire about this book' type='textarea'required='1'/][/contact-form]