Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
geen datum van druk hardeband met stofomslag 134 bladsye, die boek is oorgetrek met plastiek dus is daar baie min merkies aan die stofomslag, ek het nie die plastiek afgehaal nie - neem aan die hardeband is goed,naam voor in boek, ligte sellotape merke voor en agter in boek,enkele vlekkies in boek, die teks is skoon en die binding goed, versending R30 in RSA- GEEN oorsese versending