| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
In hierdie omnibus wat nog drie gewilde Trompie-stories bevat word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit. Die ondeunde Trompie het ân sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word.
TITLE: TROMPIE OMNIBUS 06
AUTHOR: SMITH,T
SKU: 9780798176620
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 20/10/2017
BINDING: Paperback / softback
CONDITION: New