Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ontmoet Trompie, die Groot Kaptein en die ander lede van die Boksom Bende, Tweede Uitgawe, Eerste druk 1977. Goeie toestand, ouderdom inag geneem.. 95 Bladsye. Naam en datum geskryf op eerste bladsy. Sien foto. Stof omslag effens gehawend op boonste rand. Bladsye effens vergeel op kante.