This item has closed with no items sold
View other items offered by Theron Books2149

Similar products

Studierigtings in die taalkunde deur HJJM van der Merwe
R250.00
Die Dorp Potensiaal (Van Der Merwe, Koos)
R90.90
Die Nasionale Vrouemonument - N.J. van der Merwe
R110.00
64% OFF
Die Gereformeerde Kruispad - Hester van der Merwe
R250.00 R700.00
Trou Tot Die Dood Toe - Johan van der Merwe
Closed

Trou Tot Die Dood Toe - Johan van der Merwe

1 was available / secondhand
R295.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
V181
Bob Shop ID
625492453

Toestand: Goed, geskenkboodskap deur skrywer. Vorige eienaar se naam en nommer op titelblad. Voutjies in voorste hoek van omslag. Rugkant leun effe vorentoe. Inhoud skoon, binding stewig.
Formaat: Sagteband
Uitgegee: 2010 (Praag)
Bladsye: 426
ISBN: 9781920128081

VERSKEIE van my oudkollegas en vriende het by my gepleit om die gebeure in die Suid-Afrikaanse Polisie tydens my dienstyd te boekstaaf en so daardie deel van ons geskiedenis in perspektief te plaas. Ek het weggeskram en gehoop een van my voorgangers, genl. Johann Coetzee, sou die taak op sy skouers neem. Hy het trouens dikwels tydens ons gesprekke te kenne gegee dat dit sy voomeme is, maar hy is oorlede sonder dat hy daarby uitgekom het. As laaste kommissaris van die SA Polisiemag wat oor dekades heen wet en orde in Suid-Afrika gehandhaaf het te midde van terreur en politieke konflik, ag ek dit my plig om my verhaal te vertel as huldeblyk aan al my oudkollegas wat alles vir hul taak veil gehad en hierdie land en sy bevolking met oorgawe gedien het. Hulle het net een strewe gehad: om te beskerm en te dien. My verhaal is ook die van duisende oudkollegas wat steeds kosbare herinneringe het aan n polisiemag wie se roemryke verlede deur propaganda en gditieke uitbuiting besoedel is. Van my voormalige kollegas se wedervaringe word ook geskets om die rol wat die Suid-Afrikaanse Polisiemag in die geskiedenis van ons land gespeel het, beter toe te lig.
Generaal Johan van der Merwe