Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours
Mignon Mossie Van Wyk
Het jy dalk 'n beste vriend of vriendin gehad, maar die potensiaal van romanse laat verbygaan omdat jy eerder jou kans wou waag met die "jock" of die modelmooi meisie? Dit is een van die rolprent se verskeie temas. Dit gaan oor die jong meisie, Mignon, oftewel Mossie, van Wyk (vertolk deur Tanika Fourie) en haar hegte vriendskap met Adriaan (Denre Reiners). Die vriendskap word bedreig wanneer 'n jong sportiewe student, Leon (Devon Hofmeyr) vir haar begin flikkers gooi. Maar die storie gaan ook oor Mossie se pa, Johan (Paul du Toit) wat sy dogters alleen moet grootmaak en oor Adriaan wat wedywer om 'n atletiekrekord te breek, sodat die keurders hom kan raaksien.
Summary | Trou Voete Wanneer twee hardkoppige verliefdes nogsteeds elke dag met die stukke van hulle gebroke verhoudings probeer vereenselwig in 'n poging om terug te keer na 'n mate van normaliteit... |
Studio | CMDEA |
Format | DVD |
Release date | 20170901 |