Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Rosita Oerholster
Formaat: Klein Sagteband, Romanza
Toestand: Baie Goed
Hannah se verloofde los haar voor die kansel en sy vlug na Koelstroom waar sy vir Malan met sy woeste baard en ongeskikte hond ontmoet. Heeltemal onverhoeds raak haar hele wese in beroering as sy hom net sien.
Tot haar ontsteltenis is Malan die baas by haar nuwe werk. Sy besef so 'n saamwerkery sal nooit deug nie weens 'n ou familiegeheim wat bewaar moet bly, en ook omdat sy hopeloos verlief is op hom. Malan laat hom egter nie afskrik deur vroumense se geite nie en sorg dat Hannah wel deel van sy lewe bly.
Maar dan verskyn Juan weer op die toneel, en die beeldskone Megan se kloue is ook deeglik in Malan ingeslaan.
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.