This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Waveren27711

Similar products

Tsitsikamma: Stories oor sy mense en dié kontrei - Jozua Serfontein Tsitsikamma: Stories oor sy mense en dié kontrei - Jozua Serfontein
Tsitsikamma: Stories oor sy mense en dié kontrei - Jozua Serfontein Tsitsikamma: Stories oor sy mense en dié kontrei - Jozua Serfontein
Sold

Tsitsikamma: Stories oor sy mense en dié kontrei - Jozua Serfontein

Secondhand 1 was available
R290.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
610213321

2006 groot formaat sagteband in goeie toestand.

Dis bykans onmoontlik om n boek, wat so propvol geskiedenis oor n kontrei handel, op te som. Hier word vertel van soveel mense en hulle dinge. Die wêreld  waar die skrywer gewoon en werk het. Hy skryf oor die mense van die bosse, Witselsbos, Stormsrivier, Karrie en Kareedouw en sy mense en die groot brand van 1869. En ook oor die bekende mense van daardie distrik van toeka tot die Tsitsikammaboerdery soos dit vandag daar uitsien. Die boek is reeds in 2006 uitgegee en die skrywer is intussen oorlede. Steeds n uitstekende stuk werk met ure en ure se navorsing met baie fotos.  n Dik boek van oor die 400 bladsye. Die boek is in slapband en nogals gewigtig ook.

Recently viewed

See more

Customer ratings: 1 ratings

Betroubaar, vinnige reaksie en die produk was baie goed verpak vir versending. Word defnitief aanbeveel.
26 Mar 2024