Tuinmaak met Eiegoed - Anna Celliers & Tanya Visser Tuinmaak met Eiegoed - Anna Celliers & Tanya Visser Tuinmaak met Eiegoed - Anna Celliers & Tanya Visser Tuinmaak met Eiegoed - Anna Celliers & Tanya Visser Tuinmaak met Eiegoed - Anna Celliers & Tanya Visser Tuinmaak met Eiegoed - Anna Celliers & Tanya Visser Tuinmaak met Eiegoed - Anna Celliers & Tanya Visser Tuinmaak met Eiegoed - Anna Celliers & Tanya Visser Tuinmaak met Eiegoed - Anna Celliers & Tanya Visser Tuinmaak met Eiegoed - Anna Celliers & Tanya Visser Tuinmaak met Eiegoed - Anna Celliers & Tanya Visser Tuinmaak met Eiegoed - Anna Celliers & Tanya Visser Tuinmaak met Eiegoed - Anna Celliers & Tanya Visser Tuinmaak met Eiegoed - Anna Celliers & Tanya Visser
Tuinmaak met Eiegoed - Anna Celliers & Tanya Visser Tuinmaak met Eiegoed - Anna Celliers & Tanya Visser Tuinmaak met Eiegoed - Anna Celliers & Tanya Visser Tuinmaak met Eiegoed - Anna Celliers & Tanya Visser
Tuinmaak met Eiegoed - Anna Celliers & Tanya Visser
+10

Tuinmaak met Eiegoed - Anna Celliers & Tanya Visser

Secondhand 1 available
R170.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
460
Bob Shop ID
653633202

Tuinmaak met Eiegoed

Tuinmaak met eiegoed stel jou bekend aan die jongste hibriede van die mees geliefde en nuttigste inheemse plante en gee jou wen-idees om hulle in konvensionele tuinontwerp te gebruik. Oorsese kwekers vry immers al jarelank na ons pragtige flora, en nuwe klone van ons eie pronkplante verskyn elke jaar in die handel. Hierdie plante neem nou hulle regmatige plek in ons tuine in.

Die titel is 'n spanpoging deur twee van ons bekendste tuinpersoonlikhede, en weerspieel hulle gewilde aanbiedings en gemaklike skryfstyl. Hulle benadering is ontspanne, liewer as puristies, en hulle veroordeel nie eksotiese plante tot die dood, of predik die stiksienige navolging van bioomspesifieke aanplanting van slegs endemiese plante nie. Hulle moedig tuiniers liewer aan om hulle tuine te geniet en te eksperimenteer om die plante wat hulle regtig graag wil he, te laat oorleef. Baie plante gedy waar mens dit die minste verwag, en juis dit is deel van die vreugde van tuinmaak. Hierdie gedugte span wil nie he jy moet dink dat hulle deur inheemse tuinmaak aan te moedig, bedoel dat elke eksotiese plant uit die bose is en verban moet word nie. Benewens plante wat amptelik as verbode indringers geklassifiseer is en uit elke tuin verwyder moet word, kan jy gerus al jou geliefde plante in jou tuin hou waar hulle gesellig sal leer skouers skuur met jou nuwe inheemse plante. Die titel is ryklik geillustreer met foto's uit The Gardener/Die Tuinier se fotobank en elke bladsy is 'n visuele fees wat nie net inlig nie, maar ook inspireer. Met hope wenke en plantvoorstelle, is die praktiese benadering een wat by alle tuiniers sal byval vind.

By: Anna Celliers & Tanya Visser

Publisher: Metz Press, 2010

Pages: 144

Dimensions: ± 26 cm x 21 cm (L x W)

Softcover. Condition very Good.  

Add to cart

Recently viewed

See more
Cricket Exiles: The Saga Of South African Cricket by B. Crowley
Secondhand
R60.00
THE POLICE Everyone Stares The Police Inside Out SOUTH AFRICA Cat#UMFDVD172
New
R140.00
Gold Colour Disc Charm Stainless Steel Bracelet
New
R139.00
GLOVE GRIPPAZ NITRILE ORANGE 50'S
New
R229.28

Similar products

Keith Kirsten se Grondbeginsels vir Tuinmaak
Secondhand
R95.00
Books : Skeppende Tuinmaak met Inheemse Plante
Secondhand
R50.00
Grondbeginsels van Aldag -Tuinmaak, 'n Suid-Afrikaanse Gids tot Basiese Tuinmaak - Kristo Pienaar
Secondhand
R90.00
Tuinmaak met eiegoed
Secondhand
R45.00