Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Tusschen Lip en Beker, Een verhaal uit het Kaapsche leven
Deur Revd. J. Philip Legg, Uitgegee deur Jacques Dusseau & Co Kaapstad 1899
Eerste uitgawe in boekvorm, harde band, voorheen as verhaal in het "Zuid-Afrikaansche Tijdschrift" (1878), eerste skutblad is uitgeskeur, naam op die sykant van die blaaie, anders in goeie toestand, met een voorwoord van Jan Hendrik Hofmeyr,
Dit is die eerste oorspronklik Suid-Afrikaanse romantiese verhaal, 158 bls, baie skaars boek.