This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Karoodromer47

Similar products

Tussen Kokerboom en Kaiingklip - Pieter Strauss
Sold

Tussen Kokerboom en Kaiingklip - Pieter Strauss

Secondhand 1 was available
R45.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
440698854
Ware lag- en liegstories uit my douriewereld op met hierdie nuwe verhale uit die Boesmanland, vertel in die outentieke Boemanlandse taal wat so plesierig in mens se ore kom le, en wat die leser daardie wereld byna kan laat ruik en proe. Dis verhale oor gewone mense se pogings om 'n bestaan te maak in hierdie ongenaakbare deel van die wereld, met humor en deernis. "Mense met drome. Mense met ideale. Mense wat, soos die binnedorpers, vorentoe wil mik in die lewe. Al ry die ongeluk die bultbewoners maar meestal bloots," soos Fires van Vuuren se ouma gese het. Daar is tant Meraai, "'n mollige ou dame met haar hare stewig in 'n grys bolla agter haar kop vasgebind, die uitwaartse golwinge van haar gesette lyf daglank ingeperk tot die lapgrense van die blommetuin op haar voorskoot, ewigdeur mompelend, die kappie laag oor haar oe getrek" Dan is daar oom Kieriekop Kotze met bietjie hare op sy te klein koppie, en Hermias Volgraaff, die afgetrede boorman in sy huisie langs die eensame hoofstraat van Vanwyksvlei, wat elke Boesmanlander, lewendig en veral die dooies, by die naam ken. Om maar net 'n paar te noem. Tussen kokerboom en kaiingklip is 'n waardige opvolg en toevoeging tot die Afrikaanse kontreiverhaalskat.

Customer ratings: 1 ratings

Dankie vir jou goeie diens!
19 Dec 2019