Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Marco Verkerk is die seun van Nederlandse immigrante en word groot op 'n plattelandse dorpie. Hy is 'n buitestander en 'n dwelmslaaf wat, ten spyte van sy familie se ondersteuning, telkens weer terugval en desperaat soek na verlossing.