R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Eerste Rivier Cape Town, Eerste Rivier Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Tuesday, 4 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Die verhaal begin in die Tweede wereldoorlog - in Pole en Duitsland en vertel die verhaal van Gretl, 'n Duitse weeskind en haar verhouding met Jakob, 'n Poolse soldaat wat haar een donker oorlognag red. Die storie volg Gretl uit Europa na Suid-Afrika waar sy as Duitse wesie deur 'n Afrikaanse gesin aangeneem word. Jakob bly in Pole agter en Gretl word 'n Protestantse Afrikanermeisie, gekoester in 'n gelukkige en vooruitstrewende gesin. Mettertyd word dit egter vir haar al hoe moeiliker om vrede te maak met haar verskriklike verlede. En die enigste een wat kan help, is Jakob. Tussen stasies is die aangrypende verhaal van twee mense wat stry teen sosiale en ideologiese magte wat dreig om hulle te vernietig. Tussen stasies - Irma Joubert. Lapa 2007. ISBN 9780799338652