This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by Readers Warehouse4109

Similar products

Brug tussen God en mens - J A Heyns
R45
Jy is bekoorlik: die ware hart van vrouwees - John & Stasi Eldredge
R69
R30 shipping
Tussen Tiers: SA Oorlogshelde by Paul C Venter
R100
R30 shipping
58% OFF
Tussen Absolutisme en Rewolusie - Swart Geyser Van Aswegen
R100 R240

Tussen stasies

New
R176.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
New
Location:
South Africa
Customer ratings:
Product code:
9780799364057
Bob Shop ID:
179640942
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Die vroulike hoofkarakter, Gretl, se ouma was ¿n Jodin wat met ¿n Duitser getroud is. Haar ma was dus half-Joods en haar pa patrioties Duits. Sy en haar suster is slegs 25% Joods, maar in Nazi-Duitsland is Jode in 1944 na Auschwitz gestuur ¿ selfs in die derde en die vierde geslag. Teen daardie tyd weet die Jode van die doodskampe. Daarom laat die ma haar twee dogtertjies ontsnap deur ¿n klein opening in die beestrok waarmee hulle vervoer word. So swerf die agtjarige Gretl en haar twaalfjarige suster deur die suide van Pole op pad na familie in Switserland. Die suster word ernstig siek en hulle kry onderdak by ¿n bitter arm Poolse vrou met ¿n swetterjoel kinders. Die manlike hoofkarakter, Jakob, is ¿n vurige Poolse student wat tydens die oorlog by die Poolse weerstandsbeweging aansluit. Die beweging het hoofsaaklik guerrilla-aanvalle op beide Duitse en Russiese magte gedoen, gestreef na die outonomie van Pole na die oorlog, en vlugtelinge, ook Jode, gehelp. Wanneer Gretl se suster sterf, en die Poolse vrou ook nie meer na haar kan omsien nie, word Gretl Jakob se verantwoordelikheid. Gretl weet nie waar of wie die familie is waarheen hulle op pad was nie, dus neem hy haar saam na sy ouerhuis in Czestochowa. Daar is egter geweldige armoede en tekorte in die naoorlogse Pole, sodat sy teen die einde van 1947 ook nie meer daar kan bly nie. Jakob lees van ¿n program wat Duitse wesies na Suid-Afrika stuur en hy kry haar daar in. In Suid-Afrika word Gretl aangeneem deur Kate en Bernard Neethling van Ver wink die Suiderkruis en word verder groot op hulle familieplaas in die Bosveld. Gretl het haar lewe begin as ¿n Duitsertjie in die Lutherse Kerk. Toe haar pa sterf, het die res van die gesin by haar weduwee-ouma gaan bly. Hier volg hulle Joodse gebruike. By Jakob se familie beland sy in ¿n Pools-Katolieke gemeenskap. In Suid-Afrika moet sy aanpas in ¿n konserwatiewe Calvinistiese Afrikanerhuis, -skool en -gemeenskap. Sy ontsnap na ¿n wereld van haar eie waar realiteit en fantasie vermeng raak om die verlange na Jakob te temper. Tydens die Poolse Rewolusie van 1956 word Jakob gedwing om Pole te verlaat en te vlug na Suid-Afrika. Uiteindelik vind Gretl en Jakob mekaar weer, maar albei het intussen verander. Sy is ¿n pragtige derdejaar- B.A.-student aan Tuks wat weet wat sy wil he, maar nie seker is wie sy is nie. Hy is ¿n ingenieur van byna 35, ontnugter en ontwortel, maar vasbeslote om in hierdie sterk anti-kommunistiese land ¿n toekoms te bou. Wanneer hulle ontdek dat daar gevoelens tussen hulle is, weier haar pa, aangesien Jakob ¿n Katoliek is. As twee randkarakters in hulle nuwe gemeenskap, met al hulle bagasie wat hulle saamsleep, moet die twee mekaar ondersteun hier onder die fel suiderson.

More from this seller

View all
R30 shipping
35% OFF
World Of Warcraft, Traveler - 2 Book Pack
R259 R399
Drama
R89
R30 shipping
16% OFF
Genesis
R295 R350
10% OFF
A la ferme (French)
R99 R110

Customer ratings: 1 ratings

Happy with seller, will use again
19 Jul 2015