Tussenspel: Etienne Leroux -- J. C. Kannemeyer [Samesteller]

Secondhand
1 available
R195.00
Want to pay less?
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Free collection from Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready. Ready for collection by Tuesday, 4 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 6 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
HJGC
Bob Shop ID
614971237

Toestand : Goed. 
        Eerste druk, Perskor, 1980, Groot-formaat Hardeband met omslag in plastiek - Prosa - 115pp. Vorige Biblioteek-eksemplaar.

"Etienne Leroux se verspreide korter tekste word deur J.C. Kannemeyer in twee bundels versamel. Tussenspel bevat sy kreatiewe skryfwerk, soos die kortverhale Die man van Nizjni-Nowgorod, Die rooi ster (met sy wisseling van perspektief), n Dag in Berg-en-Dal en Kaartjie vir oortreding.

In laasgenoemde verhaal maak hy oorwegend gebruik van dialoog tussen drie karaktertipes in n kroeg om die situasie en verhaal uit te beeld. Daar is Johnie (die rokjagter wat slegs in seks belangstel, al is hy getroud), Jackie (ook getroud, wat voorgee dat hy n haan onder die henne is maar in werklikheid maar min sukses op buite-egtelike seksuele gebied het) en die ek (n vaal en saai mannetjie).

Hierin is dit duidelik dat hy selfs in sy vroegste skryfwerk nie gehou het aan die beperkinge van die tradisionele gemoedelik-lokaal realisme nie en reeds vroeg gewaagde onderwerpe soos drank en sekspraatjies uitgebeeld het.

Die vroeë Kroegtoneel en Die bul wat nie wou sterf nie toon woordelikse ooreenkomste met tonele in Die mugu en IsisIsisIsis onderskeidelik, terwyl stukke soos n Dag in Berg-en-Dal en die 1972-voordrag oor Koffiefontein die wêreld van sy onmiddellike omgewing oproep. Hierdie bundel bevat ook die korter prosatekste wat opgeneem is in bundels soos Windroos, Herinnering se wei, Son op die land en Wynland." -- WIKI

Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.

Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.

More from this seller

View all
R30 shipping
The Memoirs of a Survivor -- Doris Lessing
R139
Die Jare: `n teks vir beeldradio Karel Schoeman
R55
En die Oranje vloei verby -- Sangiro
R60
R30 shipping
Fight for the Sky: The Story of the Spitfire and Hurricane -- Douglas Bader
R148
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Op Weg Na 2000 - J.C. Kannemeyer
R150
R30 shipping
The Great Boer Escape, Signed copy AND Etienne Leroux, Magersfontein
R675
R30 shipping
Die Dienswillige Dienaar - J.C Kannemeyer
R199.07
Kroniek Van Klip En Ster - J C Kannemeyer
R99