Twa die Tydloper - Anoeschka von Meck

Twa die Tydloper - Anoeschka von Meck

Secondhand 1 available
R145.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
649239992

2024 sagteband met 206 bladsye soos nuut. Vorige eienaar het boek met plastiek mooi oorgetrek.

"Ons is nou te ver om gedane sake om te draai, maar as jy vandag hier met my saam-kom, moet jy weet daar gaan 'n geheim op jou skouers kom rus wat nie vir tjênners bedoel is nie."

Daar is mense wie se lewens van die begin af anders verloop. Sulke mense se liefde lê nie op die gewone plekke en paaie nie, maar juis daar waar min ooit die moed sal hê om hul toekoms te gaan haal.

Twalie is die enigste meisiekind onder die eksentrieke Albrechts wat in 'n dorre landskap om oorlewing veg. Hulle is 'n geharde, eenkant gesin vol geheime. Twalie se pa verwerp haar en haar ma maak haar gedurig stil.

Dan red die Namavrou Letgoed haar uit 'n sandstorm en leer haar die geheime van Die Poort, wat tydens die heuningmaan 'n magiese plek word. Hier maak tyd soms 'n deur agtertoe oop

Twa die Tydloper is 'n aangrypende roman oor een mens se groei wat lesers sal meevoer en met nuwe oë na die wêreld om hulle sal laat kyk.

Add to cart

Recently viewed

See more
South Africa 1937 farthing - UNC
Secondhand
R400.00 1 bid
90% OFF
GERMANY 1966 The 81st Catholic Day in Bamberg ULH SG 1420
Secondhand
R1.10 R11.00
TF8000 Long-distance Casting Reel Large Gapless Sea Rod Fishing Reel Spinning Reel
New
R1,279.16
Dancing under and African Moon. Paganism and Wicca in South Africa. Donna Darkwolf Vos.
Secondhand
R1,200.00

Similar products

Annerkant die Longdrop, Anoeschka von Meck
Secondhand
R60.00
Vaselinetjie- Anoeschka Von Meck
Secondhand
R85.00
Vaselinetjie - Anoeschka von Meck
Secondhand
R55.00
Twa die tydloper - Anoeschka von Meck
New
R330.00