Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Twaalf jaar as Banneling. Kalahari Mac V. Nuwe boek, Sageband, 165 bls. Tydens die Eerste Wêreldoorlog is Kalahari Mac en sy vriende na Portugal gedeporteer. Na die oorlog kon hulle nie na Suid Afrika terukeer nie omdat hulle van hoogverraad aangekla kon word, gevolglik het hulle vir twaalf jaar lang in verskeie Europese lande as bannelinge rondgeswerf voordat hulle uiteundelik na hul vaderland teruggekeer het.