R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Eben Venter het die verruklike vermo om detail waar te neem, 'n wonderlike greep op Afrikaans, en skryf op deernisvolle wyse oor die subtiliteite van verhoudings tussen mense.* Poppie moet vir broer Daantjie oppas, terwyl Ouma Fransie in Parys gaan kuier. Maar Poppie, met haar armbande en mooi rooi lippe, het haar eie agenda …* Meisie het 'n obsessie met haar vader, 'n rolprentakteur. Dan ontmoet sy 'n kunsstudent …* Tinktinkie, 'n plaasseuntjie, hou homself aan die gang met sy eie varkboerderytjie n die dood van sy pa. Maar Sondag in die kerk preek die dominee oor die gelykenis van die varke wat oor die kranse storm, en doen Tinktinkie iets wat hy nog nooit tevore gedoen het nie — iets heeltemal buite kerkorde …* Bettie besluit na 'n aanval op haar pa-hulle om pad te gee uit Suid-Afrika. Maar wat van KC, die Xhosavrou wat vir hulle werk?* Harrim kry op 'n koue wintersaand tyding dat hy gaan sterf. Sy laaste taak is om deur die nagtelike strate van sy dorp te stap. Tree vir tree oordink hy sy lewe vir die laaste keer …'n Besonderse bundel waarin die intiemste waarhede oor menswees vasgepen is!*Small stain on front cover; bottom right corner light smudge and bump*