Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Twaalfde Nag word dikwels Shakespeare se beste komedie genoem en is vandag nog ’n gewilde opvoering wêreldwyd. Uys Krige het dié klassieke stuk in die laat jare sestig met swiepende musikale vindingrykheid in Afrikaans verwerk.Uys Krige se baldadige vertaling van Shakespeare se Twaalfde Nag het hom in 1969 die Akademieprys vir vertaalde werk besorg.
1967 HAUM Kaapstad eerste uitgawe wit Hardeband goed gebind, teks duidelik, watermerke aan rante van eerste klomp bladsye ver onder bladsynommers, prys op eerste lee bladsy. Stofomslag wys gebruik op rante.