Twaalfuurman
Check my rate
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Adele Reynders
Formaat: Klein Sagteband, Romanza
Toestand: Baie Goed
Twaalfuurman deur Adele Reynders
As Mathys de Waal net een keer wil glimlag...
Zirkia kan nie agterkom of sy suurheid net teen haar gemik is nie. Maar sy is ook nie lus om sy motiewe te ontleed nie. Dis juis waarvan sy wou wegkom toe sy uit haar werk as bedryfsielkundige bedank het en haar haar grootworddorpie in Mpumalanga kom vestig het. Ver van 'n man soos Leroy le Roux, wat sy aan die kaak gestel het toe hy 'n groot klomp geld verduister het.
Het sy haar maar meer aan die vreemde wit bakkie gesteur wat 'n paar keer in haar oprit geparkeer was en wat daarna weggejaag het...
New Brand new and unread book.
As New A secondhand book that can easily pass for a new one.
Very Good Book is in great condition with only a minor blemish here and there.
Good Book shows visible reading wear but nothing serious.
Fair Book shows clear and more significant wear, especially on the cover, but is still solid and intact.
Worn Book shows severe wear and tear while still being intact (commonly known as a "reading copy"). Worn books are still good perfect for a good read, all pages will be intact with none threatening to fall out.