Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1953 Boek nog in 'n baie goeie ongemerkte toestand - Vertaal uit Engels. >>> Die Libri-reeks bied die Afrikaanse leser van die bekendste werke uit die klassieke. Die boeke waarvan die inhoud en styl reeds vir baie jare jongmense oor die hele wêreld geboei het. Daar was 41 boeke wat deel gevorm het van die hele reeks. In die Libri-reeks word kinders blootgestel aan van die klassieke skrywers.