Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Twee poësie boeke -
Deur S. Ignatius Mocke en Pierre de Villiers
1- Die koue tye (verse), uitgegee deur APB, 1958, eerste uitgawe, harde band, naam inskrywing, eerste leeg bladsye hoekie effens met verweer, anders in goeie toestand, 39 bls.
2- Die dwase stryd, (poësie) uitgegee deur APB, 1956, eerste uitgawe, harde band, naam inskrywing, 31 bls, goeie toestand.