Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1ste uitgawe 1971 Kinderstories uit anglo-boere-oorlog met illustrasies deur F Lategan. Geel hardeband het paar merke op, maar is nie stukkend nie, is goed gebind en skoon binne. Skrywer het medalje gekry vir sy boek Die Mooiste Afrikaanse Sprokies.
Lees meer oor boek by: http://ujdigispace.uj.ac.za:8080/dspace/bitstream/10210/1867/4/Oorlog2.pdf
Boek het vier stories Twee Broers; Die Goëlkatte; Lang-Kappie en die Rooi Vrou van die Laagte.