Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Twee skaars Groot Trek prente te koop. Baie mooi toestand.
Nie aldag dat hierdie twee prente saam in ñ netjiese stel opduik nie.
Die prys is R3,500 vir die stel van twee prente.
Die byskrifte op hierdie twee ou prente is nog in Nederlands:
De moord van Piet Retief en zijne mannen in Dingaan's kraal Gugundekloof, Zululand. 4 Febr 1838.
De moord van de vrouwen te Blauwkrans (Weenen, Natal). Febr 1838.
Afmetings van prente (raam ingesluit): 70cm x 102cm
Bestudeer asb die fotos. Die fotos vorm deel van die beskrywing.
Die koper om te besluit oor die koerier opsie. Afhaal word sterk aanbeveel.