Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Twee Johan van Pletzen boeke - Briewe van Kleinjan
1- Ma weet mos, Uitgegee deur Folio 1982, eerste uitgawe vyfde druk, harde band, stofomslag met verweer, eerste leeg blad met naam en adres inskrywing, 83 bladsye goeie toestand,
2- Hoe gaan dit met ma, Uitgegee deur JP van der Walt 1991, derde druk, glans harde band, naam inskrywing, 100 bladsye, goeie toestand.