| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Die Legende van Kumara (1960) EN Monsters van die Bambiberge (1960). Albei die boekies is in `n redelik-goeie toestand met skeurtjies in die buiteblaaie en die bladsye het effens verbruin.