In Pampas reis Elvira vroeg in die vorige eeu na Argentinie, waar sy in aanraking kom met vreemde mense en 'n vreemde landskap. Die ruimte van die vlakte wat haar alkante omring, die roerende glinstering van die skuinsgewaaide gras, vul haar oe, haar kop, haar hande, haar lyf. In afsondering, haar eensaamheid ver sterk deur 'n liefdelose huwelik, word sy gekonfronteer met die grense in haarself, kom sy te staan voor die beperkinge van haar menslikheid en worstel sy met die onherroeplikheid van haar keuse. In Klooster vertrek Helena saam met drie mans op 'n soektog na 'n verlore manuskrip. Maar tussen die bonkige mure van 'n massiewe vesting en teen die hange van 'n berg wat uitstyg bo die wye woestynlandskap, onderneem sy haar eie ontdekkingstog - 'n fisieke en spirituele reis, gevoer tot 'n evokatiewe hoogtepunt. Twee vroue, novelles - Elsa Joubert. Tafelberg 2002. ISBN 9780624041825

Title: Twee vroue
Sub Title: novelles
Author: Elsa Joubert
Publisher: Tafelberg
Year: 2002
Number of pages: 191
ISBN: 9780624041825
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever