Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 10 - 15 working days
Cole Blake staan op die punt om universiteit toe te gaan en die eerste tre na sy droom te neem. Maar toe hy sy finale semester in horskool begin, ontmoet hy vir Elise, 'n geheimsinnige nuwe meisie wat sy aandag en hart met die eerste oogopslag vasvang. Elise is daarop ingestel om van haar wilde we agter te laat en weer die goeie meisie te wees wat sy eens was. Nie lank n die semester begin het nie, sy ontdek sy sy is swanger. Agtien en alleen, besluit sy om haar geheim met Cole te deel. Cole wat nie afgeskrik word deur die nuus nie en wat vir die eerste keer in sy lewe verlief is, is vasbeslote om Elise te ondersteun. Selfs al beteken dit dat hy universiteit moet misloop, met haar trou en 'n ander man se kind moet grootmaak. Wanneer Elise besluit om haar baba te laat aanneem, word sy in verbinding gebring met Aaron en Lucy Williams wat na Bloomington, Indiana, getrek het om sewe pynlike jare van onvrugbaarheid te ontsnap. Met Cole wat oor haar waghou en Aaron en Lucy wat angstig wag om hul nuwe baba te verwelkom, neem Elise 'n onverwagte besluit - een wat almal se planne verander. Twee weke is 'n hartroerende verhaal wat wys hoe vinnig dinge in 'n tydperk van twee weke kan verander, maar bowenal oor liefde, geloof en wat dit werklik beteken om 'n gesin te wees.
Karen Kingsbury is 'n USA Today- en New York Times -topverkoperskrywer en Amerika se gewildste inspirerende romanskrywer. Daar het al meer as 50 romans uit haar pen verskyn en sy spog met verkope van meer as 20 miljoen boeke.
Summary | Twee weke is 'n hartroerende verhaal oor liefde, geloof en wat dit werklik beteken om 'n gesin te wees Cole Blake staan op die punt om universiteit toe te gaan en die eerste treë na sy droom te neem... |
Author | Karen Kingsbury |
Publisher | Struik Christian Media |
Pages | 296 |
ISBN | 1-4153-4098-6 |
ISBN 13 | 978-1-4153-4098-1 |