Tweede (R)evolusie deur Willem de Klerk Afrikanerdom en die identiteitskrisis EERSTE UITGAWE
In Die Tweede (R)evolusie weergee de Klerk sy mening oor die Afrikaners en hul identiteitskrisis na apartheid en praat openhartig oor aspekte soos politieke opvattings, politieke beleid, godsdienstige opvattings, Afrikanerorganisasies en die Afrikaanse pers, en hoe die Afrikaner besig is om te verander en dit te ervaar.
Jonathan Ball Uitgewers, EERSTE UITGAWE, 1984, 81p.
Toestand: Hardeband baie goeie toestand, stofomslag slegs gering verslete merke, skoon en stewig.
Verpakking en Posgeld R38(in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R 8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.