Tweede vryheidsoorlog verhaal!! Die jongste Ruiter - Mikro
1 was available / secondhand
R55.00
0% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die Jongste Ruiter - Mikro - Nasionale Boekhandel derde druk - 136pp - Hardeband in mooi toestand - Intern: een naam, verder skoon en stewig gebind.
Posgeld en verpakking R28.00
Dit is die verhaal van die dertienjarige Krisjan Venter. Genl De Wet se jongste verkenner. Krisjan, sy boetie en sy sussie het op die plaas dikwels oorlog gespeel. Dan was Krisjan altyd genl. De Wet, die beroemde Boere-generaal. Toe het Krisjan nog maar net gedroom van die dag wanneer hy by genl. De Wet se kommando sal aansluit.
Bale gouer as wat Krisjan ooit vermoed het, het die kans hom voorgedoen. Hy het nie alleen by genl. De Wet se kommando aangesluit nie, maar ook ‘n knap verkenner geword. Die jong Krisjan Venter het, net soos die ander burgers, baie noue ontkomings gehad en ook verbasende durf aan die dag gelê.