Tweegevreet

Tweegevreet

Secondhand 1 available
R80.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
B-0542
Bob Shop ID
655368595
Mense hou valse gesigte voor. Wraak het verskillende gedaantes.Wanneer Siegfried Bock van die Kaiserliche Landespolizei ingeroep word om die dood van 'n boer in die Hochnamibdistrik te ondersoek, het hy geen rede om te vermoed dat moord die oorsaak is nie. In 1905 in Duits-Suidwes-Afrika is 'n aanval deur 'n wilde dier nie ongehoord nie en te oordeel na die merke aan die lyk was dt die man se lot. Maar dan ontdek Siegfried daar naby 'n luiperdkarkas waarvan die voorpote afgesny is . . .Terwyl Siegfried die saak ondersoek, kry hy ook te make met spoke uit sy verlede en 'n Berlynse besoeker wat 'n dodelike wrok koester. Boonop worstel hy met Duits-Suidwes-Afrika se onstuimige politiek en ongenaakbare natuur. Kan hy dit alles te bowe kom en geregtigheid laat sevier?Soos in sy voorganger, Die vertes in, word gewigtige tematiek subtiel in Tweegevreet se boeiende spanningslyne verweef.

*Corners a bit bumped*
Add to cart

Recently viewed

See more

Similar products