Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
TWEETALIGE WOORDEBOEK – BILINGUAL DICTIONARY – Afrikaans-Engels en Engels-Afrikaans deur Bosman Van der Merwe and Hiemstra
Hardeband met omslag – 254x180mm – Tafelberg 8ste Uitgawe 3de Druk
1351 bladsye/pages
Goeie toestand: stewig gebind; binne skoon; geen inskrywings; op vep tjap van A.W.S.Louw, Advokatekamers, ens; hierdie verskyn ook aan bokant en onderkant van bladsye; b/o/rugkant gestamp; rakskade a.g.v.gewig.
Omslag: redelik: stuk 50x35mm weg-bokant van rugkant (sien foto); ook skeure aan hoeke voor en van rugkant; ietwat gevryf.