| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Markus Dreyer was veertien dae op pad uit die suide waar sy ouers vermoor is en in die Oppermans se groot voorkamer moet hy hoor dat sy oom die enigste familie wat hy oorhet 'n perd gesteel en verdwyn het.
TITLE: TYD VAN DIE KLIPPE
AUTHOR: IMMELMAN,D
SKU: 9781869190408
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 31/12/2004
BINDING: Paperback / softback
CONDITION: New