R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Eerste Rivier Cape Town, Eerste Rivier Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Friday, 7 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Want die verlies van eers sy linker-, & toe sy regterbeen vanwe_ 'n vaskul_re siekte in 1973-74, het verreikende gevolge vir sy lewe gehad. Ook vir sy po_sie: met die publikasie van Tyd van verhuising in 1975 was dit duidelik dat daar 'n wending ingetree het: die verse het 'n persoonliker klank gehad, 'n meer gelouterde skoonheid. Die persoonlike tragedie het sonder twyfel sy po_tiese vermo_ns gefokus, sodat hy in die laaste 8 bundels van sy beste & onvergeetlikste gedigte geskryf het. Deur sy ganse digkuns loop die besef van verganklikheid. Tyd van verhuising - Ernst Van Heerden. Tafelberg 1989. ISBN 9780624028048